PERSONEEL

Skoolhoof
Gerda van Wyk
B. Soc. Sc. Hons. (Sielkunde);
NLP; NBI™
Gerda het 33 jaar ervaring in psigometrie, leer- en leesintervensies. Sy was vir sewe jaar verbonde as akademiese navorser aan die Universiteit van Johannesburg. Sy is skrywer en mede skrywer van verskeie akademiese referate in die veld van tegnologies ondersteunde lees en leer en sy het reeds twee internasionale akademiese publikasies die lig laat sien. Gerda glo dat kwaliteit kleinklasonderrig, die ideale leeromgewing bied vir alle kinders om hul volle potensiaal te ontwikkel en te verseker dat leer lekker is en kinderjare nog sorgloos kan wees.
Lynnwood Privaatskool spog met ‘n uitstekend gekwalifiseerde en ervare onderwyserskorps. Tussen die personeellede bied ons 135 jaar se kennis en onderrigervaring aan ons leerders. Al ons personeellede het oor die jare vele verrykingskursusse voltooi om hul kennis te verbreed en hul maksimaal toe te rus vir hul taak.



Liezl Venter
Karen van Rooyen
Elize van Eden
Graad 1
Graad 2
Graad 3



Madeleen Havenga
B.Sc.(Wisk)
Graad 4 tot 7
Voog Graad 4
Dollie Barnard
H.O.D (Junior Primêr)
Diploma RO
Remediëring Graad 4
Reinette Marais
Fasiliteerder Graad 4

Thariza Steyn
Fasiliteerder Graad 5

Lindie Grobler
Afrikaans Graad 4 tot 7

Ingrid Wentzel
NW en SW Graad 4 tot 7

Renata Theron
BA; BA Hons; PGCE; B Ed Hons (SNE)
M Ed IED Leerder Ondersteuning
Voog Graad 6

Jacques Theron
B Ed; B Ed Hons;
M Ed (Vroë Kinderontwikkeling)
Remediëring

Anja Pollard
Musiekterapeut

Charles Badenhorst
Animasie

Ixanne Jacobs
Diploma in kantooradministrasie
Sekretaresse

Francois van Wyk
B. Com. Bemarkingsbestuur
Kantoorbestuurder

Christina Maleka
Huishoudelike Toesighouer

Linah Maleka
Skoolhulp
