NASKOOLSE AKTIWITEITE
Alle buitemuurse aktiwiteite is vir kinders van alle skole ook beskikbaar. Skakel die skool by 012 365 2151 vir enige inskakeling in die naskoolse aktiwiteite
Sport
Meeste van ons leerders skakel steeds by hulle vorige skole in vir skoolsport, of neem
aan klubsport deel.
Judo
Tennis
Professionele privaatafrigting op die tennisbane langs die skool
Robotika
Drama
Kuns
Skaak
SEMAS Wiskunde
Animasie
Vir oud en jonk.
Pilates
Vir volwassenes in die gemeenskap.
Leerders bo 10 jaar en ouer.